Meet Our Exceptional Team

Shannon Burt

TAL Returns In-house - Cape Town - Time Freight

Dankie vir jou harde werk hierdie fees seisoen. Ek weet dit was soms oorweldegend maar tog het jy stewig bly staan. Ons kon dit werklik nie sonder jou doen nie.

Mag 2020 n besonderse jaar wees.

Cindy le Roux
eCommerce Product Manager
DPD Laser