Meet Our Exceptional Team

Julian Jansen

Despatch Clerk - George - Time Freight

Congratulations Julian, you have received the following outstanding customer feedback:

“Ek wil net ‘n baie groot kompliment lewer oor Julian wat by julle werk,ek het vanoggend gebel oor verskeie pakkies wat nog nie afgelewer is nie en hy het my so mooi gehelp en sommer vinnig plan gemaak om te hoor wat daar aangaan. Daar was 2 bokse wat ‘verlore’ was en hy het my vanmiddag gerus gestel dat die bokse gevind is en dat al die pakkies uit is op aflewering vandag. Puik klientediens!

Hy het regtig die ekstra myl gegaan om die probleem op te los! Ek sal regtig in vervolg ook net met hom werk.

Net gedink julle moet weet, hy is ‘n groot aanwins!”
(Production Manager, Bali Trading)

Thank you for your efforts Julian.

Amanda Siecker
Regional Manager
Time Freight