Meet Our Exceptional Team

Ilze Pelser

Executive CSD Agent - Pretoria - Dawn Wing

Beste Ilze. Baie dankie vir al jou harde werk en ‘attention to detail’ met die top kliente. Dit gaan nie ongesien verby nie.

Jy is awesome. Baie dankie!!

Bonnita Fourie
Key Accounts Manager
Dawn Wing