Meet Our Exceptional Team

Christo Scott

Regional Executive - Pretoria - Dawn Wing

Beste baas Christo. Baie dankie vir al jou hulp en harde werk om alles ALTYD onder beheer te hou. Maak nie saak hoe groot die druk nie…Geen versoek is ooit moeite of te veel om te vra nie. Jy is altyd bereid om te help. Dit is lekker om onder so iemand te werk.

Dankie baas Christo…. Jy is die beste.

Bonnita Fourie
Key Accounts Manager
Dawn Wing